Hier is 'n collage van die kantoor se ontstaan. Vanaf die gestreepte blou en terracotta dop tot my eie plek! Mure geskuif, sonarmasjien gekoop, meubels laat maak en kombersie gekry by PEP en die muurpapier uit Frankryk, my eie sertifikate geraam...hier is alles nou bymekaar! Lekker!
Showing posts with label Bellville. Show all posts
Showing posts with label Bellville. Show all posts
Sunday, March 8, 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)
