Sunday, August 24, 2008



Beetsop - my signature...die resep is eenvoudig en die kleur - nouja! Flambojant! En dit maak so lekker! Pasop vir die wit tafeldoek...Beetslaai, beetsop - moet nog die beetkoekresep uittoets!


Musiek! Ek dink studeer vir FCOG is makliker...!

Thursday, August 21, 2008



Bernard - van Nonnalinde faam met een van sy vele uitmuntende eindprodukte! Voorwaar- hy is 'n bakker van formaat! Pizza, ciabatta,baguette,semmel...elke ding!

EN die swot vir FCP bly nie agter nie!

Saturday, August 16, 2008


Tafelberg in die laatdagson van Augustus! Inspirasie vir die swot! Daar is sowaar mense wat kite surf in die koue water en weer!